| Modulekode | BRK 700 |
| Kwalifikasie | Nagraads |
| Fakulteit | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie |
| Module-inhoud | Konstruksieverkrygingsriglyne; standaarde van eenvormigheid; kontrakadministrasie; projekadministrasie; aanstellingsvoorwaardes en gelderekeninge; konsortiums; tender vir professionele dienste; professionele aanspreeklikheid; Publieke Private Vennootskappe; Wet op die Bourekenaarsprofessie; Wet op die Bou-omgewing; Wet op CIDB. Wet op Konstruksie Industrie Ontwikkelingsraad, Wet op Publieke Finansiële bestuur, Wet op Munisipale Finansiële bestuur en Wet op Voorkeur Verkrygingsbeleid. |
| Modulekrediete | 12.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
| Kontaktyd | 2 lesings per week |
| Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
| Departement | Konstruksie-ekonomie |
| Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App